Tussen Woorde Chords & Lyrics by Juanita du Plessis

Tussen Woorde

guitar chords lyrics

Juanita du Plessis

Album : 10 Jaar Platinum Treffers christian PlayStop



http://www.juanita.co.za/

INTRO:
E A
Tussen woorde l� daar soveel dankbare ure
E
Tussen woorde vlieg my drome reg deur die mure
B A E
En ek weet ek is niks sonder jou


E
Hier l� die drome
E
Hier l� die woorde
A
Hier l� die strale van die son waarin ek is
E
Soveel liefde om te gee
A
Soos die branders van die see
B
Wat van al my drome wis

E
Hier l� die spore
E
Hier l� die name
A
Hier l� die harte wat my woorde verder dra
E
En my hart wil dankie s�
B
Dat ek hierdie droom kan h�
E
Soveel meer as wat ek vra


KOOR:
E A
Tussen woorde l� daar soveel dankbare ure
E
Tussen woorde vlieg my drome reg deur die mure
B
En ek weet ek is niks sonder jou
A E
En wie my vashou
E A
In jou o� is die rede dat ek sing in die duister
E
As jy lag kan ek hoor hoe al die engele fluister
B
Wat my hart vir jou wil s�
A E
Het in die stiltes tussen woorde gaan l�

E
Hier l� die ligte
E
Hier l� die sterre
A
Hier l� die ritme wat my verder lei
E
Wat ek hoor en wat ek sien
A
Hoe kan ek dit ooit verdien
B
Hierdie wonderwerk vir my

E
Hier l� die saamwees
E
Hier l� die liedjies
A
Hier l� die hande wat my hart se snare raak
E
En my siel wil sing vir jou
B
En my hart wil jou omvou
E
Jy�t my lewe laat ontwaak


KOOR: (X2)
E A
Tussen woorde l� daar soveel dankbare ure
E
Tussen woorde vlieg my drome reg deur die mure
B
En ek weet ek is niks sonder jou
A E
En wie my vashou
E A
In jou o� is die rede dat ek sing in die duister
E
As jy lag kan ek hoor hoe al die engele fluister
B
Wat my hart vir jou wil s�
A E
Het in die stiltes tussen woorde gaan l�

B
Wat my hart vir jou wil s�
A E
Het in die stiltes tussen woorde gaan l�

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0174 sec