Tronk Lyrics & Tabs by Johannes Kerkorrel

Tronk

guitar chords lyrics

Johannes Kerkorrel

Album : Eet Kreef pop PlayStop

In die tronk
Is dit 'n gewone dag
In die tronk

Net soos elke ander dag
In die tronk
Hoor jy laat in die nag
Die honde blaf
Laat in die nag
Die honde blaf
In die tronk
Kettings aan die mure vas
In die tronk
Kettings aan jou voorkop vas
In die tronk
Kettings aan jou denke vas

Kettings aan jou voorkop vas
In die tronk
Kettings aan jou denke vas
En laat in die nag
Hoor jy ver
Die honde blaf
Laat in die nag
Die honde blaf
O, jy hoor dit
Breek dit af
Breek die mure om jou af
Breek dit af
Breek die mure om jou af
Binne, buite, oral om jou af

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0061 sec