Sê Net as Jy Dit Wil Doen Lyrics & Tabs by Nicholis Louw

Sê Net as Jy Dit Wil Doen

guitar chords lyrics

Nicholis Louw

Album : My Hart Is Aan Die BrandPlayStop

Na na na na na na...
Sê net as jy dit wil doen
Sê nou ek vat jou hand

Is jy nog aan my kant
Sê net of jy dit wil doen
Wat van ek vat jou uit
Maak net die ja-geluid
Sê net of jy dit wil doen
Kliek ek en jy vanaand
Jy's dalk my lewensmaat
Sê net of jy dit wil doen
Vat jy ‘n kans vanaand
Werk dit dalk nes gistraand
Sê net of jy dit wil doen
Sê my as dit jy is

Werk dit dalk nes gistraand
Sê net of jy dit wil doen
Sê my as dit jy is
Sê my of jy lus is
Sê my as jy die een is
Sê net of jy
Sê net as jy dit wil doen

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0055 sec