Ons Mors Ons Tyd Lyrics & Tabs by Stef Bos

Ons Mors Ons Tyd

guitar chords lyrics

Stef Bos

Album : Demo's Deel 01PlayStop

Ons kuier on drink Ons praat en ons lag Ons kan lekker gesels Tot laat in die nag Ek vertel van n boek Wat ek het gelees Maar ons draai rond die punt Waar ons eintlik moet wees Jy vertel van jou werk Van jou pa en jou ma En die wind in die kaap Wat vandaag het gewaai En die geweld in die stad Dit maak n mens so moe Ek dink ek waai self op n dag Londen toe En so praat ons om slim Die gevoel te ontwyk En ons probeer om mekaar Nie in die oe te kyk. Bokkie... Bokkie... Bokkie Ons mors ons tyd En buite in die nag Loer die gevaar Die armes soek kos En ons kla en ons kla Oor die koers van die Rand Oor die vrot politiek Oor die loerbroer kommersie En die soetpoepmusiek En jy vra my opinie Oor die broeikaseffek Ek s? dis nogal okay Want die weer is nie sleg Ons kry somers in holland Soos in n afrikaland Nog n eeu en ons het Palmbome langs die strand En dit is nou al laat Ons sou lank al moet slaap En in plaats van de praat Sou ons kinders moet maak Maar dit gaan nooit gebeur nie Met die ure wat slyt Bokkie... Bokkie... Bokkie Ons mors ons tyd Ons mors ons tyd Ek is n n man En jy is n vrou Ek is miskien Nie die regte (ou) vir jou Maar ek kan tower met woorde Ek kan sing soos n engel Al l? die berge nog so blau Maar jy mors jou tyd met my En ek mors my tyd met jou Dus kom loop jou pad Dan maak ek my plan Die rivier in die midde Elkeen aan sy kant Want waaroor ons moet praat Sal ons altyd verswyg Oh Bokkie Ons mors ons tyd Ons mors ons tyd


Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0119 sec