Liefde Is Altyd Daar Lyrics & Tabs by Stef Bos

Liefde Is Altyd Daar

guitar chords lyrics

Stef Bos

Album : KaalvoetPlayStop

Jy kan die liefde liefhê Jy kan die liefde haat Jy kan die liefde breek En jy kan liefde maak Jy kan die liefde verklaar Jy kan die liefde verswyg Jy kan die liefde soek Jy kan haar ook ontwyk Maar die liefde is altyd daar Soos die son wat in die nag Haar lig gee aan die maan Jy sien haar nie Maar sy is daar Die liefde is altyd daar Jy kan die liefde droom leef verlies vergeet Jy kan met haar dans En reis oorals heen Soms sien jy liefde saam Soms sien jy dit alleen Ons kan mekaar Die oorlog verklaar Ons kan in die nag In die oneindigheid staar Ons kan aan die rand Van die afgrond staan Maar die liefde is altyd daar Soos die son in die nag Haar lig gee aan die maan Jy sien haar nie Maar sy is daar Ja die liefde is altyd daar


Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0073 sec