Ek Is Daar Vir Jou Lyrics & Tabs by Nicholis Louw

Ek Is Daar Vir Jou

guitar chords lyrics

Nicholis Louw

Album : Ek Is Daar Vir JouPlayStop

Somtyds is jou wêreld koud
Somtyds voel jy so benoud
Somtyds wonder jy oor môre

En wat dit mag bring
Soms as jy onseker is
Soms as jy net iemand mis
Soms as niemand jou sien huil nie
Kan jy altyd weet
Jy moet altyd weet
Ek is daar vir jou
As jy my sou nodig kry is ek daar vir jou
Om jou hand hier styf in myne vas te hou
En alles wat ek het met jou te deel
Ek is daar vir jou
As jou wêreld stil raak is ek daar vir jou

En alles wat ek het met jou te deel
Ek is daar vir jou
As jou wêreld stil raak is ek daar vir jou
Om jou hand hier styf in myne vas te hou
Alles wat ek het met jou te deel
Ek is daar vir jou
As jy voel jou hart wil skeur
Staan daar donker voor jou deur
En niemand hoor jou stem as jy vra
Kom vat dit net weg
Niemand om jou op te tel
Elke oomblik voel soos hel
Niemand gee meer om vir jou nie
Jy moet altyd weet
Jy moet altyd weet
Ek is daar vir jou
As jy my sou nodig kry is ek daar vir jou
Om jou hand hier styf in myne vas te hou
En alles wat ek het met jou te deel
Ek is daar vir jou
As jou wêreld stil raak is ek daar vir jou
Om jou hand hier styf in myne vas te hou
Alles wat ek het met jou te deel
Ek is daar vir jou
En as jy soms alleen is
Weet net ek is hier om
Jou vas te hou, jou op te tel
Al breek jy hier voor my
Vergeet van alles wat jou
Hart kan skeur en seermaak
Dis nou verby
Belowe my, jy sal onthou
Ek is daar vir jou
As jy my sou nodig kry is ek daar vir jou
Om jou hand hier styf in myne vas te hou
En alles wat ek het met jou te deel
Ek is daar vir jou
As jou wêreld stil raak is ek daar vir jou
Om jou hand hier styf in myne vas te hou
Alles wat ek het met jou te deel
Ek is daar vir jou

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0106 sec