Die Seksuele Revolusie Lyrics & Tabs by Fokofpolisiekar

Die Seksuele Revolusie

guitar chords lyrics

Fokofpolisiekar

Album : Monoloog In StereoPlayStop

Onskuld is 'n vrug
'n droė metafoor vir ouer raak
ek stap versigtig met 'n blinddoek op

dis baie mooi as twee jong mense soen
begeerte is 'n spieėlbeeld
omstandigheid 'n luuksheid van
gesonde verstand
dis dalk onplesierig
maar die roltrap moet jy trap
onskuld is 'n vrug
'n droė metafoor wat ouer raak
ek stap versigtig met 'n blinddoek op
ons kort 'n lyer
'n bedrieėr om ons op te sweep
om vir ons rigting te kan gee

ons kort 'n lyer
'n bedrieėr om ons op te sweep
om vir ons rigting te kan gee
en al die kenners stem ooreen
jou eie graf moet jy seker
maar self grawe
jou eie doodskis jouself maak
jou eie toespraak by jou begrafnis praat
onskuld is 'n vrug
'n vrot metafoor vir ouer raak
ek stap versigtig met 'n blinddoek op
jou breinkind gaan jou doodmaak
en almal sal verstaan
hy is uit kadawers aanmekaar geslaan
onskuld is 'n vrug
'n droė metafoor wat ouer raak
ek stap versigtig met 'n blinddoek op

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0096 sec