Bolandse Nooientjie Lyrics & Tabs by Jim Reeves

Bolandse Nooientjie

guitar chords lyrics

Jim Reeves

Album : Welcome to My World jim reeves PlayStop

Bolandse nooientjie stil is die nag
Soet sy jou ruste na lang lange dag
Saans in my drome kom ek na jou

Smagtend na lonkies uit oe so blou.
Berge en dale kan ons nooit skei want in die
Droomland ontmoet jy vir my
Bolandse nooientjie stil is die nag
Kom in jou drome o liefste ek wag.

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0178 sec