Alleen Lyrics & Tabs by Bobby van Jaarsveld

Alleen

guitar chords lyrics

Bobby van Jaarsveld

Album : Net Vir Jou bobby van jaarsveld PlayStop

Alleen sonder antwoord, alleen sonder pyn
Ek's teruggetrek in my dop in terwyl die son nog helder skyn Stilbly is ook ‘n antwoord, wegkyk is ook sien
Terwyl jy alles regbuig, kry ek wat jy verdien

O ek sien die son daarbuite skyn
Ek voel die aarde druk hier teen my lyf
Ek voel die wêreld sluk my in
Ek sien die donderweer en ek wil wyk
Ek wil wyk van ...
Mense in die strate wat skinder van hul maters
Mense in my kop wat niemand ooit kan stop
Mense in my drome, mense rondom my
Mense in my gedagtes wat ek nie kan vermy
Deurmekaar sonder woorde wil ek my lewe skryf
Maar die hoofrol in my kop verblind die karakter binne my
My hart klop in ‘n wysie my kop dink vooruit

Deurmekaar sonder woorde wil ek my lewe skryf
Maar die hoofrol in my kop verblind die karakter binne my
My hart klop in ‘n wysie my kop dink vooruit
Oor dinge wat ek graag wil doen wat ek nie kan regkry
O ek sien die son daarbuite skyn
Ek voel die aarde druk hier teen my lyf
Ek voel die wêreld sluk my in
Ek sien die donderweer en ek wil wyk
Ek wil wyk van ...
Mense in die strate wat skinder van hul maters
Mense in my kop wat niemand ooit kan stop
Mense in my drome, mense rondom my
Mense in my gedagtes wat ek nie kan vermy

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0086 sec