Af en Af Chords & Lyrics by Kurt Darren

Af en Af

guitar chords lyrics

Kurt Darren

Album : Kaptein Se Grootste Platinum TreffersPlayStop



Tabbed by Zorro_Pieke

This in my first tab,
quite a simple one really..
Don't like Kurt Darren much,
but this is a pimping tune,
especially for jooltoer or ser,
this tab goes out to my boys in
Pieke Mens Res in Stellenbosch


Standard Tuning
strumming - lively, mute between beats!!

Intro


PM PM PM PM
---0--x---0--x----0---0--x--|
---2--x---2--x----2---2--x--|
---2--x---2--x----2---2--x--| x2
---2--x---2--x----2---2--x--|
---0--x---0--x----0---0--x--|
---0--x---0--x----0---0--x--|


A
Oesters, sjampaign, kerse op die kantlyn,
E
Vyf en twintig rose om die rooiwyn
D A E
Loftes Versveld was nooit so lekker soos nou nie.

A
Net jy en ek die wagte by die hek
E
Ek moes wraggies elke liewe toutjie trek
D A
Om hierdie aand te re�l maar niks is ooit te veel vir jou nie

E
En nou begin die aksie liefie ��.



Chorus:

A E
Af af af en af � gaan al die ligte in die nag nag nag
D
En sag speel daardie liedjie wat ons al twee like

Al ken ons nie die woorde nie
A E
Net oh oh oh we oh we oh

A
Op op op en op �. gaan temperature
E
In my kop kop kop moenie stop met al jou liefde
D
Dis �n lekker lekker lawwe
E A E
skop hom tussen deurie pale ����.Aand





A
Ek het jou nou verras en toe jy o� sit
E
Op daai mooi ring in die glas
D
En as ek kyk na hoe jou o� oplig
A E
Dan voel ek heel verlig in my hart


A
Jy soen my weer en as ek iets wil s�
E
Soen jy my nog �n keer en fluister saggies �Ja�
D A
In my linker oor, dit maak my weer van vooraf verlief.


E
En nou begin die aksie liefie ��.

[chorus]



*palm muted verse
A
Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lug op
E
Ons klink �n glasie en ek hou jou lippe dop
D A E
Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou


A
Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lug op
E
Ons klink �n glasie en ek hou jou lippe dop
D A
Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou


E
En nou begin die aksie liefie ��.

[chorus]


D
Dis �n lekker lekker lawwe
E A
skop hom tussen deurie pale ����.Aand



www.kurtdarren.co.za/

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0100 sec