Vier Jaar Lyrics & Tabs by Die Melktert Kommissie

Vier Jaar

guitar chords lyrics

Die Melktert Kommissie

Album : Wonderwoorde pop PlayStop

-verse
in 'n leë huis
vol stof en vlooie

soek ek jou tussen houtplanke
maar die huis was nog altyd sonder jou
net jou byt aan my enkels
wat my hier hou
en jy proë soos southern comfort
ek proë jou weer
jy maak my dronk die comfort
wat in jou lê
maak seer
ek lê en ruik
maar tyd het meeste van jou uit my beddegoed gesteel
ek tel al Jare lank maar dear bly steeds net vier kwarte in 'n heel

ek lê en ruik
maar tyd het meeste van jou uit my beddegoed gesteel
ek tel al Jare lank maar dear bly steeds net vier kwarte in 'n heel
daik was vier jeer te veel
en daar was soveel goeie memories
en inside stories van die meisie en haar boer
frito's wat hang van ‘n dak en spiced gold body-shots
jy wat my elsenburg toe ontvoer
-chorus
maar baby kom neem vanaand my hand
en dan wys ek jou ons ander kant
en baby ek weet ons is verby
en jy voel net soveel nader
as jy bietjie verder van my afstaan
en baby ek het lankal ophou huil
-verse
optimisme
maar ek mis jou
op die verkeerde dae
pessimisme
ek verpes jou
oor die vrae wat ek woes vra
jy bly ‘n mystery
die onverklaarbare history
ek bly ‘n optimis
al bly ek jou mis
-chorus
-prechorus
en jy proë soos southern comfort
ek proë jou weer
jy maak my dronk die comfort
wat in jou lê
-chorus

More tracks of "Die Melktert Kommissie"

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0055 sec