Net Die Een Vir My Lyrics & Tabs by Nicholis Louw

Net Die Een Vir My

guitar chords lyrics

Nicholis Louw

Album : Ons Sing Jou Taal afrikaans PlayStop

Maia hee
Maia hoo
Maia haa

Maia ha ha
Onthou, ons soen, gistraand, tien uit tien
Wil net sê – jou bruin oë kyk regdeur my deur my hart
Hello - hello - ek's uit - los ‘n boodskap na die beep.
Ek bel jou terug – dankie vir gistraand se fliek
(ek) wil jou sê jy's net die een vir my
Net die een vir my. net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Ek wil jou sê jyssie een vir my
Ek moet – jou sien – vanaand – ag toe nou
Sê ja – tel op jou foon sê “ja” as ek jou vra
Hello hello - ek's nogsteeds uit - los ‘n boodskap na die beep.

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0103 sec