Binnelandse Sake Lyrics & Tabs by Stef Bos

Binnelandse Sake

guitar chords lyrics

Stef Bos

Album : KaalvoetPlayStop

Ek is altyd rustig Wat ook gebeur Al val daar ‘n bom op my huis op my kop Ek bly in beheer Leiers wat lieg SARS vat my geld 'n Vrou wat my moeg maak Niks kan my ontstel Maar Binnelandse sake Binnelandse sake maak my mal Ek is cooler as almal Ek haat sentiment Hoendervleis of trane Het ek nooit geken nie En ek kyk naar ‘n begrafnis In 'n wonderlike fliek Met duisend viole en almal tjank My doen dit niks nie Maar Binnelandse sake Binnelandse sake laat my huil Ek is diep, ek is wroegend Ek is so ernstig soos die nag Hou nie van humor nie Ek is 'n suur, suur gat Maar Binnelandse sake Binnelandse sake laat my lag


Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0064 sec