Beautiful Lyrics & Tabs by Kurt Darren

Beautiful

guitar chords lyrics

Kurt Darren

Album : SeerowerPlayStop

Ja drome word waar
Soos 'n engel het jy uit die Hemel geval Beeldskoon en perfek
gelukkig is ek dat ek langs jou kan le

Net voor jy wakker word
besef ek daar is niks meer wat ek kort
ek sien myself in jou ek wil jou altyd by my hou om elke dag vir jou te se
Jy is Beautiful vir my
Jy is Beautiful verby
Beeldskoon soos die more son en tydloos soos die horison
Beautiful is jy
Soos die Hemel neerdaal
waar die sonstrale elke oggend op jou val soos in 'n droomverhaal
het my Hart vir jou geval.
Jy is Beautiful vir my
Jy is Beautiful verby

het my Hart vir jou geval.
Jy is Beautiful vir my
Jy is Beautiful verby
Beeldskoon soos die more son en tydloos soos die horison
Beautiful is jy
Jy is Beautiful vir my
Beautiful verby
Beeldskoon soos die more son en tydloos soos die horison
Beautiful is jy
Jy is Beautiful vir my ohh
Jy is Beautiful
Jy is Beautiful verby
Jy is Beautiful
Beeldskoon soos die more son en tydloos soos die horison
Beautiful is jy.

Like us on Facebook.....
-> Loading Time :0.0077 sec